Landbou Weekblad Artikel - Wenner woeker met grondorganismes


Posted on: 2015-10-19
Posted by: Puricare

 

Bo die grondoppervlak produseer hy tafeldruiwe, sitrus en kontantgewasse, maar Agri Limpopo se Toyota Jongboer van die Jaar, mnr. Christoff Smit, boer eintlik onder die grond. Deur om te sien na die mikro-organismes verbeter hy jaar na jaar sy opbrengste terwyl sy produksiekoste daal.

 

Download the article as published in Landbou Weekblad 23 Oct 2015 - pg50 (in Afrikaans)

Download the article as translated from Landbou Weekblad 23 Oct 2015 - pg50 (in English)